Afton Williamson is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Man on a Ledge (2012) en in die televisiereekse Banshee (2013) en The Following (2013).
Filmografie Rolprente 2012: Man on a Ledge 2019: Meet Me in a Happy Place
Televisiereekse 2011: A Gifted Man 2013: Banshee 2013: The Following 2013: Ironside 2017: The Breaks 2018: The Rookie
Televisierolprente 2016: The Breaks
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 1984 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu