Zelda Williams (gebore 31 Julie 1989) is 'n Amerikaanse aktrise, regisseuse, en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Were the World Mine (2008) en Never (2014), en in die televisiereekse The Legend of Korra (2012) en Dark/Web (2018).

Filmografie Rolprente 2008: Were the World Mine 2010: Detention 2012: A Beer Tale 2014: Never 2016: Girl in the Box

Televisiereekse 2012: The Legend of Korra 2012: Checked Out 2016: Dead of Summer 2018: Dark/Web

Televisierolprente 2018: Shrimp

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1989 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu