Nafessa Williams (gebore 4 Desember 1989) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Restored Me (2016) en in die televisiereekse Code Black (2015), Twin Peaks (2017), en Black Lightning (2018).

Filmografie Rolprente 2011: Streets 2016: Restored Me

Televisiereekse 2015: Code Black 2017: Twin Peaks 2018: Black Lightning

Televisierolprente 2013: Dumb Girls

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 1989