Natashia Williams (gebore 2 Augustus 1978) is 'n Amerikaanse aktrise en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente How to Be a Player (1997) en Two Can Play That Game (2001), en in die televisiereekse So Little Time (2001) en She Spies (2002).
Filmografie Rolprente 1997: How to Be a Player 2001: Two Can Play That Game
Televisiereekse 2001: So Little Time 2002: She Spies 2003: Romeo!
Video's 2007: Peep Diss Videos: Season One
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1978 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu