Alice Cooper (gebore Vincent Damon Furnier; Februarie 4, 1948) is 'n Amerikaanse sanger en akteur met 'n loopbaan wat strek oor vyftig jaar. Hy het 'n soort rock-musiek gestig met die doel om mense te skok.

Oorspronklik vanaf Phoenix, Arizona in 1964, "Alice Cooper" was eers 'n musiekgroep wat in 1969 hul debuut album uitgebring het. Die musiekgroep het gestaak in 1975 en Furnier het die musiekgroep se naam gebruik vir sy solo-loopbaan met die 1975 konsepalbum Welcome to My Nightmare.

Vroeë lewe Cooper was gebore in Detroit, Michigan, die seun van Ether Moroni Furnier (1924–1987) en sy vrou Ella Mae, née McCart, (gebore 1925).

Diskografie Ateljeealbums 1969: Pretties for You 1970: Easy Action 1971: Love It to Death 1971: Killer 1972: School's Out 1973: Billion Dollar Babies 1973: Muscle of Love 1975: Welcome to My Nightmare 1976: Alice Cooper Goes to Hell 1977: Lace and Whiskey 1978: From the Inside 1980: Flush the Fashion 1981: Special Forces 1982: Zipper Catches Skin 1983: DaDa 1986: Constrictor 1987: Raise Your Fist and Yell 1989: Trash 1991: Hey Stoopid 1994: The Last Temptation 2000: Brutal Planet 2001: Dragontown 2003: The Eyes of Alice Cooper 2005: Dirty Diamonds 2008: Along Came a Spider 2011: Welcome 2 My Nightmare 2017: Paranormal 2019: Breadcrumbs 2021: Detroit Stories 2023: Road 2025: The Revenge of Alice Cooper

Filmografie Rolprente 1970: Diary of a Mad Housewife 1974: Good to See You Again, Alice Cooper 1977: Sextette 1978: Sergeant Peppers 1980: Roadie 1984: Monster Dog 1987: Prince of Darkness 1991: Freddy's Dead: The Final Nightmare 1992: Wayne's World 2001: The Attic Expeditions 2009: Suck 2012: Dark Shadows 2012: Bigfoot 2013: Skum Rocks! 2014: Super Duper Alice Cooper 2018: Jesus Christ Superstar Live in Concert

Verwysings

Sien ook Lys van heavy metal-kunstenaars

Eksterne skakels

Verdere leesstof

This Day in Rock Cooper accident

Kategorie:Amerikaanse musici Kategorie:Geboortes in 1948 Kategorie:Lewende mense