Wagner Montes is 'n Brasiliaanse politikus, prokureur, joernalis, en Radio en TV aanbieder. Hy was verkies as die staat verteenwoordiger van Rio de Janeiro en president van Alerj.
Filmografie 1979 A Pantera Nua 1980 Transparent Death
Familie Lewe Hy het in 1987 met die aktrise Sônia Lima getroud. Sy seun is akteur Diego Montez.
Verwysings
