Cindy Valentine (gebore 22 Augustus 1975) is 'n Amerikaanse aktrise en komponis. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Pink Chiquitas (1987), Teen Witch (1989), Mannequin: On the Move (1991), en Skins (1994).

Filmografie Rolprente 1987: The Pink Chiquitas 1989: Teen Witch 1991: Mannequin: On the Move 1994: Skins 2003: Hellborn 2005: Bruco 2012: Antigone

Video's 2001: Backflash

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1975 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu