Dilshad Vadsaria (gebore 14 September 1985) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent 30 Minutes or Less (2011) en in die televisiereekse Greek (2007) en Second Chance (2016).
Filmografie Rolprente 2011: 30 Minutes or Less 2018: In Heaven's Hands
Televisiereekse 2007: Greek 2016: Second Chance 2017: Freedom Fighters: The Ray
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1985 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu