Laura Valdivia is 'n Amerikaanse skryfster, aktrise, en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent All Babes Want to Kill Me (2005) en in die televisiereekse Outer Space Astronauts (2009), Telenovela (2015), en Graves (2016).

Filmografie Rolprente 2005: All Babes Want to Kill Me Robot Zot

Televisiereekse 2009: Outer Space Astronauts 2010: The Gentlemen's League 2015: Telenovela 2016: Graves

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu