Misty Upham (6 Julie 1982 – 5 Oktober 2014) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Frozen River (2008), The Dry Land (2010), August: Osage County (2013), en Cake (2014).

Filmografie Rolprente 2008: Frozen River 2010: The Dry Land 2013: August: Osage County 2014: Cake

Televisierolprente 2003: Edge of America

Video's 2009: Burn the Wagons

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1982 Kategorie:Sterftes in 2014 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu