Kate Upton (gebore 10 Junie 1992) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Tower Heist (2011), The Three Stooges (2012), The Other Woman (2014), en The Layover (2017).
Filmografie Rolprente 2011: Tower Heist 2012: The Three Stooges 2014: The Other Woman 2017: The Layover
Televisiereekse 2010: StuTV 2018: Portraits with Yung Jake
Televisierolprente 2012: GTTV Presents MLB 2K12: The Perfect Club
Video's 2014: Lady Antebellum: Bartender
Eksterne skakels
Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 1992 Kategorie:Lewende mense