Kim Johnston Ulrich (gebore 24 Maart 1955) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Rumpelstiltskin (1995) en in die televisiereekse The Charmings (1987), Passions (1999), en Supernatural (2005).

Filmografie Rolprente 1995: Rumpelstiltskin

Televisiereekse 1987: The Charmings 1989: Nightingales 1999: Passions 2005: Supernatural

Televisierolprente 1991: Blood Ties

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu