Lexi Underwood (gebore 28 Augustus 2003) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent If Not Now, When? en in die televisiereekse Will vs. The Future (2017), Raven's Home (2017), en The Good Doctor (2017).

Filmografie Rolprente If Not Now, When?

Televisiereekse 2017: Will vs. The Future 2017: Raven's Home 2017: The Good Doctor

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu