Die jaar 1620 was 'n skrikkeljaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Woensdag begin het. Dit was die 20ste jaar van die 17de eeu n.C. In teenstelling met gewone jare het die jaar 366 dae en 'n 29 Februarie gehad.
Gebeure 16 September – Die Mayflower vertrek uit Plymouth na Amerika.
Geboortes 20 November – Awwakoem Petrof, ’n Russiese aartspriester († 1682) Onbekend – Patriarg Joachim van Moskou, die negende Russies-Ortodokse patriarg van Moskou en die hele Rusland († 1690)
Sterftes Onbekend – Ignatius van Moskou, Russies-Ortodokse biskop, die tweede patriarg van Moskou en die hele Rusland (* 1540) Onbekend – Simon Stevin, natuurkundige, wiskundige en ingenieur afkomstig uit Vlaandere (* 1548)
Kategorie:17de eeu