Die jaar 1624 was 'n skrikkeljaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Maandag begin het. Dit was die 24ste jaar van die 17de eeu n.C. In teenstelling met gewone jare het die jaar 366 dae en 'n 29 Februarie gehad.

Gebeure Nederland stig 'n handelskolonie in Kaohsiung, Taiwan Die paleis van Versailles word vir die eerste keer gebou as 'n jaghuis. Oorlog breek uit tussen Engeland en Spanje. 6 April – Emilio Bonaventura Altieri (later Pous Clemens X) word priester. Na onderhandelinge met Kardinaal de Richelieu verdryf Franse troepe onder die leiding van Jürg Jenatsch en die Protestantse generaal hertog Rohan die Oostenrykse en Spaanse troepe uit Graubünden.

Geboortes Julie – George Fox, Engelse Dissenter (religieus-andersdenkende) en stigter van die Genootskap van Vriende († 1691)

Sterftes

Kategorie:17de eeu