Nicholle Tom (gebore 23 Maart 1978) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Beethoven (1992), Beethoven's 2nd (1993), en The Princess Diaries (2001), en in die televisiereeks The Nanny (1993).
Filmografie Rolprente 1992: Beethoven 1993: Beethoven's 2nd 1996: What Kind of Mother Are You? 2000: Rave 2001: The Princess Diaries 2010: My Family's Secret 2014: Private Number 2017: Saturn Returns
Televisiereekse 1990: Mother Goose Stories 1993: The Nanny 1994: Beethoven 2006: The Minor Accomplishments of Jackie Woodman
Televisierolprente 1996: For My Daughter's Honor 1997: Unwed Father 2000: Ice Angel 2004: The Book of Ruth 2008: Maternal Obsession 2009: Something Evil Comes 2011: I Met a Producer and Moved to L.A. 2013: Fatal Performance 2016: I Didn't Kill My Sister
Video's 2005: Making the Nanny
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1978 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu