Allison Tolman (gebore 18 November 1981) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Krampus (2015) en The Gift (2015).

Filmografie Rolprente 2015: Krampus 2015: The Gift 2017: Barracuda Speed of Life

Televisiereekse 2014: Fargo 2017: Downward Dog

Televisierolprente Kansas City

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu