Susan Tolsky (gebore 6 April 1943) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Love at First Bite (1979) en in die televisiereekse Here Come the Brides (1968), Madame's Place (1982), en Darkwing Duck (1991).
Filmografie Rolprente 1979: Love at First Bite
Televisiereekse 1968: Here Come the Brides 1972: The New Bill Cosby Show 1982: Madame's Place 1991: Darkwing Duck 1997: Pepper Ann 2005: The Buzz on Maggie
Televisierolprente 1978: Li'l Abner in the Dogpatch Today
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1943 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Sterftes in 2022