Chelsea Tavares (gebore 22 September 1991) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Fright Night (2011) en in die televisiereekse Unfabulous (2004) en Tycoon (2017).

Filmografie Rolprente 2011: Fright Night 2015: If Not for His Grace 2017: Chasing the Blues 2018: Solace M.E.R.G.E. Jonin'''

Televisiereekse 2004: Unfabulous 2007: Just Jordan 2017: Tycoon 2017: Mystic Cosmic Patrol Video's 2007: Crush on U 2013: Oba Mage Jeevithe''

Eksterne skakels

Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense