Katelyn Tarver (gebore 2 November 1989) is 'n Amerikaanse aktrise en regisseuse. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Big Time Rush (2009) en Famous in Love (2017).
Filmografie Rolprente 2014: Dead on Campus
Televisiereekse 2008: Katelyn Tarver TV 2009: Big Time Rush 2009: Social Butterflies 2015: A Red Trolley Show 2017: Famous in Love Twentyfiveish
Video's 2017: Katelyn Tarver: You Don't Know
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1989 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense