Barbara Tarbuck (15 Januarie 1942 – 27 Desember 2016) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Short Circuit (1986), Curly Sue (1991), Walking Tall (2004), en S. Darko (2009).
Filmografie Rolprente 1986: Short Circuit 1991: Curly Sue 2004: Walking Tall 2009: S. Darko
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1942 Kategorie:Sterftes in 2016 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu