Jodie Sweetin (gebore 19 Januarie 1982) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Farce of the Penguins (2006) en Walt Before Mickey (2015), en in die televisiereekse Full House (1987) en Fuller House (2016).
Filmografie Rolprente 2006: Farce of the Penguins 2009: Redefining Love 2009: Port City 2015: Walt Before Mickey
Televisiereekse 1987: Full House 1990: Mother Goose Stories 2006: Pants-Off Dance-Off 2006: Fuse Get Malled Tour 2011: Can't Get Arrested 2016: Fuller House 2017: Hollywood Darlings 2018: Strange Ones
Televisierolprente 2000: Behind the Walls of 'Full House''' 2017: Finding Santa 2018: My Perfect Romance 2018: Love Under the Rainbow 2018: Entertaining Christmas''
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1982 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu