Zuzanna Szadkowski (gebore 22 Oktober 1978) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Butterflies of Bill Baker (2013) en in die televisiereekse The Sopranos (1999), Gossip Girl (2007), en Chasing Dorota (2009).

Filmografie Rolprente 2012: Where Is Joel Baum? 2013: Butterflies of Bill Baker

Televisiereekse 1999: The Sopranos 2007: Gossip Girl 2009: Chasing Dorota 2016: Things I Hate

Televisierolprente 2016: Things I Hate: Lady Grooming episode 1 2016: Things I Hate Pilot Episodes

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1978 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense