Catherine Taber (gebore 30 Desember 1979) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Star Wars: The Force Awakens (2015) en in die televisiereekse Star Wars: The Clone Wars (2008), Jane the Virgin (2014), en The Loud House (2016).
Filmografie Rolprente 2000: The Girls' Room 2014: Attack of the Morningside Monster 2015: Star Wars: The Force Awakens Haven's End
Televisiereekse 2008: Star Wars: The Clone Wars 2014: Jane the Virgin 2014: The Comlink 2015: A Certain Point of View 2016: The Loud House 2017: Star Wars Forces of Destiny 2017: Clone Wars Conversations
Televisierolprente 2015: Bear in Underwear
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu