Sophia Takal is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Gabi on the Roof in July (2010), Green (2011), V/H/S (2012), en Always Shine (2016).
Filmografie Rolprente 2010: Gabi on the Roof in July 2011: Green 2011: The International Sign for Choking 2012: V/H/S 2012: Supporting Characters 2012: The Men of Dodge City 2012: All the Light in the Sky 2013: 24 Exposures 2013: Hellaware 2013: Cheatin''' 2014: Wild Canaries 2014: The Other Men of Dodge City 2015: Devil Town 2016: Always Shine Too Much of Nothing''
Eksterne skakels
Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1986