Barret Swatek (gebore 3 Maart 1977) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Lethal Weapon 4 (1998) en The 40-Year-Old Virgin (2005), en in die televisiereekse 7th Heaven (1996) en Awkward. (2011).
Filmografie Rolprente 1998: Lethal Weapon 4 2005: The 40-Year-Old Virgin 2009: My Two Fans
Televisiereekse 1996: 7th Heaven 2007: Quarterlife 2011: Awkward.
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1977 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu