Julia Sweeney (gebore 10 Oktober 1959) is 'n Amerikaanse aktrise, vervaardiger, en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente It's Pat: The Movie (1994), Pulp Fiction (1994), Stuart Saves His Family (1995), en Monsters University (2013).
Filmografie Rolprente 1994: It's Pat: The Movie 1994: Pulp Fiction 1995: Stuart Saves His Family 1998: God Said, 'Ha!''' 2008: Letting Go of God 2013: Monsters University 2015: A Better Life: An Exploration of Joy & Meaning in a World Without God Televisiereekse 1989: On the Television 1997: George & Leo 2000: Baby Blues 2000: Sammy 2001: Maybe It's Me 2002: Teamo Supremo 2005: The Surreal Gourmet 2006: TEDTalks 2009: The Goode Family 2019: Shrill Televisierolprente 1986: Elvira's Halloween Special 1996: Jules 1997: Un-Cabaret 2000: My Funny Valentine Video's 1992: Ugly Kid Joe: Neighbor 2000: Beethoven's 3rd 2001: Beethoven's 4th''
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1959 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu