Heidi Swedberg (gebore 3 Maart 1966) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Hot Shots! (1991), Galaxy Quest (1999), en Dragonfly (2002), en in die televisiereeks Seinfeld (1989).

Filmografie Rolprente 1991: Hot Shots! 1999: Galaxy Quest 2000: 75 Degrees in July 2002: Dragonfly

Televisiereekse 1989: Seinfeld

Televisierolprente 1994: Father and Scout 1997: The Ticket 1999: Evolution's Child 2010: 25 Things You Didn't Know About Seinfeld

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu