Tika Sumpter (gebore 20 Junie 1980) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente What's Your Number? (2011), Ride Along (2014), Southside with You (2016), en Ride Along 2 (2016).

Sumpter het in Januarie 2017 aangekondig dat sy verloof geraak het aan The Haves and the Have Nots-medespeler, Nicholas James.

Filmografie Rolprente 2010: Stomp the Yard 2: Homecoming 2011: What's Your Number? 2011: Whisper Me a Lullaby 2013: A Madea Christmas 2014: Ride Along 2014: My Man Is a Loser 2016: Southside with You 2016: Ride Along 2 2018: An Acceptable Loss 2018: Nobody's Fool 2019: Sonic the Hedgehog 2019: The Nomads Ride Along 3

Televisiereekse 2004: Best Friend's Date 2013: The Haves and the Have Nots 2018: Final Space

Televisierolprente 2015: Bessie

Video's 2010: Stomp on the Yard: Choreography 2011: Jason Derulo: It Girl

Verwysings

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1980 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense