Caroline Sunshine (gebore 5 September 1995) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Marmaduke (2010) en The Outfield (2015), en in die televisiereekse Shake It Up (2010) en A.N.T. Farm (2011).

Filmografie Rolprente 2010: Marmaduke 2015: The Outfield

Televisiereekse 2009: Radio Disney's Total Access 2010: Shake It Up 2011: A.N.T. Farm 2012: Look of the Week

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1995 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense