Carol Ann Susi (2 Februarie 1952 – 11 November 2014) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Secret of My Succe$s (1987), Sea of Love (1989), Cats & Dogs (2001), en Just Go with It (2011).

Filmografie Rolprente 1987: The Secret of My Succe$s 1989: Sea of Love 2001: Cats & Dogs 2011: Just Go with It

Televisiereekse 1974: Kolchak: The Night Stalker

Televisierolprente 1994: Big Daddy's Barbecue

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1952 Kategorie:Sterftes in 2014 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu