Allison Sumrall (gebore 21 Julie 1979) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Appleseed (2004) en in die televisiereekse Kino's Journey (2003), Tamako Market (2013), en Parasyte: The Maxim (2014).
Filmografie Rolprente 2004: Appleseed
Televisiereekse 2001: Angelic Layer 2003: Kino's Journey 2013: Tamako Market 2014: Parasyte: The Maxim 2014: Trinity Seven 2015: Aoharu X Machinegun
Eksterne skakels
Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Geboortes in 1979