Priscilla Shirer (gebore 31 Desember 1974) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente War Room (2015) en I Can Only Imagine (2018), en in die televisiereekse Praise the Lord (1973) en The Joni Show (2001).
Filmografie Rolprente 2015: War Room 2018: I Can Only Imagine 2019: Overcomer
Televisiereekse 1973: Praise the Lord 2001: The Joni Show
Verwysings
Eksterne skakels
Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse skrywers Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1974