Madisyn Shipman (gebore 20 November 2002) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Peanuts Movie (2015) en Ordinary World (2016), en in die televisiereekse Henry Danger (2014) en Game Shakers (2015).
Filmografie Rolprente 2015: The Peanuts Movie 2016: Ordinary World
Televisiereekse 2008: Piper's Picks TV 2011: Alexis Joy VIP Access 2014: Henry Danger 2015: Game Shakers 2017: The After Party
Televisierolprente 2015: Nickelodeon's Ultimate Halloween Costume Party
Eksterne skakels
Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 2002