Teal Sherer (gebore 15 November 1980) is 'n Amerikaanse aktrise, vervaardiger, en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse The Guild (2007), My Gimpy Life (2011), en Survivor's Remorse (2014).

Filmografie Rolprente Disembodied Voices Waiting for the Sun

Televisiereekse 2007: The Guild 2011: My Gimpy Life 2011: Geek Therapy 2014: Survivor's Remorse

Televisierolprente 2007: I'm with Stupid

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu