Liz Sheridan (10 April 1929 - 15 April 2022) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Who's That Girl (1987) en Play the Game (2009), en in die televisiereekse ALF (1986) en Seinfeld (1989).
Filmografie Rolprente 1987: Who's That Girl 2009: Play the Game
Televisiereekse 1986: ALF 1989: Seinfeld 1994: The Itsy Bitsy Spider
Televisierolprente 1995: James Dean and Me
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1929 Kategorie:Sterftes in 2022 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu