Michelle Shields is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Timeserver (2004), Voices from the Graves (2006), Frankenstein: Day of the Beast (2011), en Post Mortem, America 2021 (2013).

Filmografie Rolprente 2004: Timeserver 2006: Voices from the Graves 2011: Frankenstein: Day of the Beast 2012: Divorced Dudes 2013: Post Mortem, America 2021 Midnight Carnival

Video's 2013: Midnight Matinee Psycho

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu