Eden Sher (gebore 26 Desember 1991) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Veronica Mars (2014) en in die televisiereekse Weeds (2005), The Middle (2009), en Star vs. the Forces of Evil (2015).
Filmografie Rolprente 2014: Veronica Mars 2016: Temps 2017: The Outcasts 2018: Step Sisters
Televisiereekse 2005: Weeds 2006: Sons & Daughters 2009: The Middle 2010: Wake Up, It's Tuesday! 2012: Lizzie & Ali, a (Mostly) True Story 2015: Star vs. the Forces of Evil 2015: Image Doctors
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1991 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu