Quinn Shephard (gebore 28 Februarie 1995) is 'n Amerikaanse aktrise, skryfster, en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Unaccompanied Minors (2006) en Blame (2017), en in die televisiereeks Hostages (2013).
Filmografie Rolprente 2006: Unaccompanied Minors 2016: Sweet, Sweet Lonely Girl 2017: Blame 2018: Windsor 2018: Midnight Sun 2018: The Miseducation of Cameron Post
Televisiereekse 2013: Hostages 2015: Almost There
Televisierolprente 2013: Trooper 2017: Redliners
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1995 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu