Hierdie is 'n lys van Suid-Afrikaanse staatshoofde vanaf Uniewording tot vandag.
Monarge (1910–1961) #Naam(Geboorte–Dood)PortretAmpstermynDinastieEerste MinisterAmpsaanvaardingAmp verlaat 1 Koning George V(1865–1936) 60px 31 Mei 1910 20 Januarie 1936 Windsor BothaSmutsHertzog 2 Koning Edward VIII(1894–1972) 60px 20 Januarie 1936 11 Desember 1936(bedank) Windsor Hertzog 3 Koning George VI(1895–1952) 60px 11 Desember 1936 6 Februarie 1952 Windsor HertzogSmutsMalan 4 Koningin Elizabeth II(1926–2022) 60px 6 Februarie 1952 31 Mei 1961 Windsor MalanStrijdomVerwoerd
Goewerneur-generaal Die Britse koning(in) was die staatshoof van die Unie van Suid-Afrika vanaf 1910 tot 1961. Hy/sy is deur 'n goewerneur-generaal verteenwoordig. Aanvanklik is die goewerneur-generaal deur die Britse regering gekies, maar vanaf 1937 is hy deur die Suid-Afrikaanse regering benoem. Hy was 'n seremoniële staatshoof: die regeringshoof was die eerste minister.
Status
#Naam(Geboorte–Dood)PortretAmpstermynMonargEerste MinisterAmpsaanvaardingAmp verlaat 1 Herbert John Gladstone(1854–1930) 60px 31 Mei 1910 8 September 1914 George V Botha 2 Sydney Charles Buxton(1853–1934) 60px 8 September 1914 17 November 1920 George V BothaSmuts 3 Arthur van Connaught(1883–1938) 60px 17 November 1920 21 Januarie 1924 George V Smuts 4 Alexander Cambridge(1874–1957) 60px 21 Januarie 1924 26 Januarie 1931 George V SmutsHertzog 5 George Villiers(1877–1955) 60px 26 Januarie 1931 5 April 1937 George VEdward VIIIGeorge VI Hertzog 6 Patrick Duncan(1870–1943) 60px 5 April 1937 17 Julie 1943(oorlede in amp) George VI HertzogSmuts – Nicolaas de Wet(1873–1960) 60px 17 Julie 1943 1 Januarie 1946 George VI Smuts 7 Gideon Brand van Zyl(1873–1956) 60px 1 Januarie 1946 1 Januarie 1951 George VI SmutsMalan 8 E.G. Jansen(1881–1959) 60px 1 Januarie 1951 25 November 1959(oorlede in amp) George VIElizabeth II MalanStrijdomVerwoerd – Lucas Cornelius Steyn(1903–1976) 60px 25 November 1959 11 Desember 1959 Elizabeth II Verwoerd 9 Charles Robberts Swart(1894–1982) 60px 11 Desember 1959 30 April 1961(bedank) Elizabeth II Verwoerd – Lucas Cornelius Steyn(1903–1976) 60px 30 April 1961 31 Mei 1961 Elizabeth II Verwoerd
Seremoniële staatspresident (1961–1984) Toe Suid-Afrika in 1961 'n republiek geword het, is die koningin en die goewerneur-generaal deur 'n seremoniële staatspresident vervang. Hy is deur die parlement verkies, vir 'n ampstermyn van sewe jaar, en in die praktyk was die regerende party se kandidaat altyd verkies. Met die afskaffing van die amp van eerste minister in 1984 het die staatspresident ook regeringshoof geword, en sy ampstermyn was daarna dieselfde as dié van die parlement wat hom verkies het ('n maksimum van vyf jaar). In die praktyk was hy die leier van die regerende party.
Status
#Naam(Geboorte–Dood)PortretAmpsaanvaardingGekiesPartyEerste MinisterAmpsaanvaardingAmp verlaat 1 Charles Robberts Swart(1894–1982) 60px 31 Mei 1961 1 Junie 1967(bedank) – Nasionale Party VerwoerdVorster – Theophilus Ebenhaezer Dönges(1898–1968) 60pxVerkies, maar het die amp nie oorneem nie weens siekte Nasionale Party – Tom Naudé(1889–1969) 60px 1 Junie 1967 10 April 1968 – Nasionale Party Vorster 2 Jim Fouché(1898–1980) 60px 10 April 1968 9 April 1975 – Nasionale Party Vorster – Jan de Klerk(1903–1979) 60px 9 April 1975 19 April 1975 – Nasionale Party Vorster 3 Nicolaas Johannes Diederichs(1903–1978) 60px 19 April 1975 21 Augustus 1978(oorlede in amp) – Nasionale Party Vorster – Marais Viljoen(1915–2007) 60px 21 Augustus 1978 10 Oktober 1978 – Nasionale Party VorsterBotha 4 John Vorster(1915–1983) 60px 10 Oktober 1978 4 Junie 1979(bedank) – Nasionale Party Botha5Marais Viljoen(1915–2007)60px4 Junie 197919 Junie 1979–Nasionale PartyBotha 19 Junie 1979 3 September 1984
Uitvoerende staatspresident (1984–1994) Status
#Naam(Geboorte–Dood)PortretAmpstermynGekiesPartyAmpsaanvaardingAmp verlaat1Chris Heunis was waarnemende staatspresident vanaf 19 Januarie tot 15 Maart 1989Pieter Willem Botha(1916–2006)60px3 September 198414 September 19841987Nasionale Party 14 September 1984 15 Augustus 1989(bedank)2Frederik Willem de Klerk(1936–2021)60px15 Augustus 198920 September 19891989Nasionale Party 20 September 1989 10 Mei 1994
Vanaf 1981 tot 1984 was daar 'n adjunkstaatspresident, wat voorsitter was van die destydse Presidentsraad: 1981–1984: Alwyn Schlebusch (1917–2008)
President (1994–) Die staatspresident is in 1994 met 'n president vervang. Soos sy voorganger is hy beide staatshoof en regeringshoof, en hy word deur die parlement verkies vir 'n ampstermyn wat saamval met dié van die parlement self. In die praktyk is hy die leier van die party met die meerderheid van die setels in die parlement.
#Naam(Geboorte–Dood)PortretAmpstermynGekiesPartyAmpsaanvaardingAmp verlaat 1 Nelson Mandela(1918–2013) 60px 10 Mei 1994 16 Junie 1999 1994 African National Congress 2 Thabo Mbeki(1942–) 60px 16 Junie 1999 24 September 2008(bedank) 19992004 African National Congress – Matsepe-Casaburri was Minister van Kommunikasie, nie adjunkpresident nie Ivy Matsepe-Casaburri(1937–2009) 60px 24 September 2008 25 September 2008 – African National Congress 3 Kgalema Motlanthe(1949–) 60px 25 September 2008 9 Mei 2009 2008 African National Congress 4 Jacob Zuma(1942–) 60px 9 Mei 2009 14 Februarie 2018(bedank) 20092014 African National Congress 5 Cyril Ramaphosa(1952–) 60px 15 Februarie 2018 Ampsbekleër 2018 African National Congress
Die president word bygestaan deur 'n adjunkpresident. Van 1994 tot 1996 was daar twee: een benoem deur die meerderheidsparty en een deur die grootste minderheidsparty. Sedert 1996 is daar slegs een, wat deur die president aangestel word.
1994–1999: Thabo Mvuyelwa Mbeki (geb 1942) – ANC 1994–1996: Frederik 'FW' de Klerk (geb 1936) – NP 1999–Jun 2005: Jacob Gedleyihlekisa Zuma (geb 1942) – ANC Jun 2005–Sep 2008: Me Phumzile Mlambo-Ngcuka (geb 1955) – ANC Sep 2008–Mei 2009: Baleka Mbete (geb 1949) – ANC Mei 2009–Mei 2014: Petrus Kgalema Motlanthe geb 1949) – ANC Mei 2014–Feb 2018: Matamela Cyril Ramaphosa (geb 1952) – ANC
Afkortings vir politieke partye: ANC: African National Congress NP: Nasionale Party
Vlae
Lewende voormalige staatshoofde Daar is vier lewende voormalige Suid-Afrikaanse staatshoofde: 60px Thabo Mbeki 1999–2008 President van Suid-Afrika 60px Kgalema Motlanthe 2008–2009 President van Suid-Afrika 60px Jacob Zuma 2009–2018 President van Suid-Afrika
Sien ook Adjunkpresident van Suid-Afrika Eerste Minister van Suid-Afrika Goewerneur-generaal van Suid-Afrika President van Suid-Afrika Speaker van die Nasionale Vergadering Staatspresident van Suid-Afrika
Verwysings
Eksterne skakels World Statesmen – South Africa Rulers.org – South Africa
Kategorie:Regering van Suid-Afrika Staatshoofde Suid-Afrika, staatshoofde