Lisa S. (gebore 26 Mei 1978) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Silver Hawk (2004), Robin-B-Hood (2006), en Inseparable (2011), en in die televisiereeks MTV Whatever Things (2003).

Filmografie Rolprente 2004: Silver Hawk 2006: Robin-B-Hood 2011: Inseparable

Televisiereekse 2003: MTV Whatever Things 2009: Supermodelme

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Monegaske Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 1978