Barbara Rhoades (gebore 23 Maart 1946) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Harry and Tonto (1974) en The Goodbye Girl (1977), en in die televisiereekse Busting Loose (1977) en Quark (1977).

Filmografie Rolprente 1968: The Shakiest Gun in the West 1974: Harry and Tonto 1977: The Goodbye Girl

Televisiereekse 1975: The Blue Knight 1975: Joe Forrester 1977: Busting Loose 1977: Quark 1979: Hanging In 1979: Mr. Dugan 1986: You Again?

Televisierolprente 1975: Conspiracy of Terror 1977: The Making of 'The Goodbye Girl''' 1980: The Day the Women Got Even 1981: Side Show 1985: Picking Up the Pieces''

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu