Isabella Rice (gebore 13 September 2006) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Unforgettable (2017) en in die televisiereekse True Blood (2008) en Pretty Little Liars (2010).
Filmografie Rolprente 2017: Unforgettable 2017: Asomatous Cutman
Televisiereekse 2008: True Blood 2010: Pretty Little Liars 2018: My Dead Ex
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 2006