Marissa Ribisi (gebore 17 Desember 1974) is 'n Amerikaanse aktrise en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Dazed and Confused (1993), The Brady Bunch Movie (1995), Pleasantville (1998), en True Crime (1999).

Filmografie Rolprente 1993: Dazed and Confused 1995: The Brady Bunch Movie 1998: Pleasantville 1998: Some Girl 1999: True Crime 2001: According to Spencer

Televisiereekse 1995: Out of Order 1999: Grown Ups

Video's 2006: Lightfield's Home Videos

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1974 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu