Gigi Rice (gebore 13 Maart 1965) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente A Night at the Roxbury (1998) en Mission Air (2014), en in die televisiereekse The John Larroquette Show (1993) en CSI: Crime Scene Investigation (2000).

Filmografie Rolprente 1995: A Gift from Heaven 1998: A Night at the Roxbury 2010: Ashley's Ashes 2014: Mission Air Standby

Televisiereekse 1992: Delta 1993: The John Larroquette Show 1998: Significant Others 2000: CSI: Crime Scene Investigation 2002: Do Over

Televisierolprente 1995: Deadly Family Secrets 1996: Deadly Web 1999: Hard Time: The Premonition 2010: Hitched

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu