Kloofendal-natuurreservaat is 'n natuurreservaat in Roodepoort. Dit is een van die eerste natuurreservate in Johannesburg. Dit word ook erken as die plek van die eerste goudmyn in Johannesburg. Die ou goudmyn kan per afspraak besoek word. Daar is staproetes en 'n klein dam.

duimnael|220px|'n Jangroentjie (Nectarinia famosa) in die Kloofendal-natuurreservaat.

Klein soogdiere in die natuurreservaat 'n Mens kan, onder andere, die volgende soogdiere in die reservaat vind:

Duiker Rooiribbok Dassie Muishond Krimpvarkie Rooijakkals Duinmol

Voëls Swartsperwer Huiltinktinkie Jangroentjie

Geriewe Staproetes Amfiteater Kleedkamers Piekniekareas

Verwysings

Eksterne skakels Friends of Kloofendal webwerf

Kategorie:Natuurreservate in Gauteng