Die Bamboesspruit is 'n spruit wat in die verre-noorde van die Oos-Kaap, Suid-Afrika vloei. Dit is 'n klein lopie van die Diepspruit wat op sy beurt 'n sytak van die Kraairivier is.

Eksterne skakel Google-kaart van die Bamboesspruit se monding by Geonames.org (cc-by)

Kategorie:Riviere in Oos-Kaap