Kenneth Ronald "Ken" Berry (1933 - 2018) was 'n Amerikaanse akteur en komediant.

Biografie Berry is Kenneth Ronald Berry op 3 November 1933 in Moline, Illinois in die Verenigde State van Amerika gebore.

Verwysings

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1933 Kategorie:Sterftes in 2018 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu