Shelby Rabara (gebore 5 Oktober 1983) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent 17 Again (2009) en in die televisiereekse Steven Universe (2013) en Goliath (2016).
Filmografie Rolprente 2009: 17 Again
Televisiereekse 2013: Steven Universe 2016: Goliath 2017: Me and My Grandma
Televisierolprente 2017: Wally's Opening Day
Video's 2012: The Last
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 1983