Megyn Price (gebore 24 Maart 1971) is 'n Amerikaanse aktrise en regisseuse. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Larry the Cable Guy: Health Inspector (2006) en in die televisiereekse Quantum Leap (1989), Grounded for Life (2001), en Rules of Engagement (2007).

Filmografie Rolprente 1999: Love Happens 2006: Larry the Cable Guy: Health Inspector 2012: 3 Day Test

Televisiereekse 1989: Quantum Leap 1996: Common Law 1998: LateLine 2001: Grounded for Life 2007: Rules of Engagement 2014: Celebrity Name Game

Televisierolprente 2013: A Country Christmas Story 2016: Hometown Hero

Video's 2007: Rules of Engagement: From Table Read to Taping

Eksterne skakels

Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu